Thursday, January 8, 2009

'n Bietjie Wyn?

Noem dit maar die "101 in wynproe". Hier gaan 'n stadige, tog lekker pad gevolg word vir die Jan-alleman om te leer van wyn, dit is nou myself en sommer te deel van wat is lekker van die of daai wyn.

Nog 'n bietjie wyn, want dit is lekker.

No comments:

Post a Comment